advertisement
Question
Posted by: Hi | 2009/05/11

Knop op kuit

Help asb, het so 2 maande terug begin oefen maar ongeveer 2 weke terug het ek ' n knop op my linker kuit ontdek ongeveer so groot soos ' n duif eier, dis net seer wanneer ek op dit druk verder is dit ' n soliede knop. Kan dit iets erenstiger wees, het wel ' n geskiedenis van miligna melanoom in regter been wat ten volle verwyder is ' n paar jaar terug. Wanneer ek wel oefen raak my linker been baie seer as of dit wil kramp maar doen nooit.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Hi
Ek dink jy moet liewer hierna laat kyk - dit kan dalk net 'n vetgroeisel ( lipoom) wees, maar mens kry ook 'n baie vinnig groeiende kanker (sarkoom) wat in spierweefsel ontwikkel en wat mens so gou moontlik moet behandel. Maak so gou moontlik 'n afspraak by jou dokter.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement