advertisement
Question
Posted by: Bekommed | 2010/09/02

Knop op buitekant van vagina

Ek het ''''n knop op my regter skaamlip wat bootnjievormig is, kliphard maar daar kom niks uit nie. Ek het hom al hard gedruk en dit is nie eers pynlik nie. Hy word groter maar baie stadig. Wat kan dit wees? Het ek rede tot kommer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerd
Dis waarskynlik 'n sist en jy moet maar jou dokter sien (GP of GYne) want dit moet liefs gedreineer/verwyder word voor dit infeksie kry en 'n abses maak
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/04/17

Hi ek het presies dieselfde as ANONYMOUS (2015). Maar myne is op die regter skaamlip. Wat kam dit wees? Wat moet ek doen.?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/04/17

Hi ek het presies dieselfde as ANONYMOUS (2015). Maar myne is op die regter skaamlip. Wat kam dit wees? Wat moet ek doen.?

Reply to Anonymous
Posted by: betti | 2015/12/23

wat veroorsaak di knop op di skaamlip ek wil graag ook weet asseblief sal dit wardeer danki!!!!!!!!

Reply to betti
Posted by: Anonymous | 2015/11/11

Hi. Ek het so knop omtrent soos n ertjie grote tussen my regter en middelste deel bo. Dis nie seer nie maa ek kan dit duidelik sien.. wat kan dit wees of moet ek eerder dr toe gaan? Dankie.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/06/30

Ek sal ook graag wou weet want myne is soos annaomous 3 sin

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/10/01

Diezelfde het nou met My gbeur, kliphard en die grote van n mielipit. Moet Ek dokter toe gaan of hoe

Reply to Anonymous
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/03

Hallo Bekommerd
Dis waarskynlik 'n sist en jy moet maar jou dokter sien (GP of GYne) want dit moet liefs gedreineer/verwyder word voor dit infeksie kry en 'n abses maak
Dr Bets

Reply to Cyberdoc | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2015/04/02

ek het dieselfde - maar myne is pynlik, rooi en opgeswel. dis seer as ek daaraan druk. Op linker skaamlip -wat ook geswel is., dit jeuk nie, dis net pynlik

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement