advertisement
Question
Posted by: Hanelie | 2011-03-31

Knop op baba se boud

My seuntjie van 8 maande het n knop op sy boud, die dr se dit kan n abses wees, maar dit is nie seer. Met antibiotika gaan dit weg maar keer weer terug, soms is dit perserig. Die knop is voelbaar onder die vel maar word nooit geel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Hanelie
Dit is waarsklynlik 'n verstopte talg kliertjie (sebaceous cyst) en mens moet dit maar uitsny as dit herhaaldelik terug kom - dit kan 'n abses word as daar bakteriee inkom. Dalk moet 'n dermatoloog liewer ook kyk?
Sien http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0001845/
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-31

Hallo Hanelie
Dit is waarsklynlik 'n verstopte talg kliertjie (sebaceous cyst) en mens moet dit maar uitsny as dit herhaaldelik terug kom - dit kan 'n abses word as daar bakteriee inkom. Dalk moet 'n dermatoloog liewer ook kyk?
Sien http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0001845/
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement