advertisement
Question
Posted by: jolanda | 2011-05-07

knop onder linker arm pit

goeie dag dr
my man het n groot rooi knop onder sy linker arm hy het hom gister aand eers ondek en vandag voel hy seer.hy se ook dat dit baie seer en gevoelig is.wat kan dit wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jolanda

Die rooi knop onder sy vel, is waarskynlik 'n area van infeksie. 'n Moontlike oorsaak kan 'n ingroeihaar wees wat 'n area van follikulitis laat ontstaan het. Hy kan Bactroban salf twee tot drie keer per dag aanwend om die infeksie te behandel. Indien dit vergroot, moet hy sy dokter konsulteer vir dreinasie van die ontsteekte area.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: jolanda | 2011-05-10

Hi dr

Baie dankie vir die inligting ek sal die salf aanwend en die knop dophou.











Reply to jolanda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement