advertisement
Question
Posted by: Louisa | 2011/09/19

Knop in nek

My tannie het ''n swelsel half agter/onder haar oor wat so groot geword het soos ''n gholfbal. Dit lyk of die swelsel ook onder haar ken is. Sy het vir toetse gegaan en sy is positief getoets vir kanker, maar hulle weet nog nie watse kanker nie. Eers het hulle gedink dit is TB maar ook nie dit nie??? Hoekom het hulle so gedink, want sy hoes nie en het nog nooit nie. Die dokters het vir haar gesê  hulle kan nie die knop uitsny nie, want dit sit te naby haar slagaar. Watter toetse moet daar nog gedoen word om die kanker op te spoor? Sy is ''n pensioenaris en kry ''n staatspensioen. Wat doen staatshospitale in sulke gevalle?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Louisa

TB kan presenteer met vergrote limfkliere in die nek, sonder ander simptome, soos hoes. Die staatshospitaal dokters sal met bloedtoetse, 'n skandering en moontlik 'n klein biopsie van die swelling, 'n diagnose kan maak. Ongelukkig is die proses by 'n staatshospitaal langer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement