advertisement
Question
Posted by: Elandi Jordaan | 2009/11/05

Knop in my nek

Dr. Bets,

Ek het ses dae terug ' n knop aan die linkerkant van my nek ontdek. As ek moet raai sou ek sê  so groot soos ' n albaster, hy is nie seer nie, maar bietjie sensitief as ek aan hom vat en my spiere is styf en arm bietjie lam aan daai kant. Ek kry gewoonlik klein geswelde kliere an die agterkant bo my nek maar die een is groter. Hy beweeg in as jy aan hom vat nie, ek wil weet wat is die tekens vir ' n kwaadardige knop? Wat is die voorgestelde tydperk om te wag vir ' n geswelde klier om te sak? Moet ek ' n dokter gaan spreek of nog ' n paar dae wag?

Baie dankie,

Elandi

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elandi
Nee jong, gaan dokter toe dat hy kan kyk as die ding al so groot is soos 'n albaster. Dis gewoonlik agv 'n infeksie erens in die kop en nek gebied dat die kliere swel, maar kan ook van allergiee wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/05/12

Hallo Dokter. My dogter het al vir 2 weke net so onder haar linkerkantse wangbeen n lam dooie gevoel en sy kry aanmekaar steke. Vandag het sy skielik aan haar linkerkant van haar nek n ronde knoppie so groot soos n albaster. Sy se sy praat verkeerd en doen dinge anders as gewoonweg.

Reply to Anonymous
Posted by: cyberdoc | 2009/11/05

Hallo Elandi
Nee jong, gaan dokter toe dat hy kan kyk as die ding al so groot is soos 'n albaster. Dis gewoonlik agv 'n infeksie erens in die kop en nek gebied dat die kliere swel, maar kan ook van allergiee wees.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement