advertisement
Question
Posted by: tasha | 2010/03/15

knop in bors

My seun is nou 5mnde oud ek borsvoed maar het die laaste twee dae agter gekom dat ek aan die onder kant van my bors n baie seer knop het eers het ek gedink dat my borste dalk vol is maar hy drink gereeld en besef dat dit nie die oorsaak is nie. Ek is baie bekommerd ek wil graag nog lank borsvoed. Wat kan fout wees help asb. Ek het nie medies nie en wil ni graag na n staats hosp gaan nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tasha
Jy het dalk bietjie infeksie in 'n melkkliertjie - is daar nie 'n suster by die apteek wat kan kyk vir jou nie? Anders moet jy sommer 'n GP sien. Soms moet mens antibiotika daarvoor gebruik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/15

Hallo Tasha
Jy het dalk bietjie infeksie in 'n melkkliertjie - is daar nie 'n suster by die apteek wat kan kyk vir jou nie? Anders moet jy sommer 'n GP sien. Soms moet mens antibiotika daarvoor gebruik.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement