advertisement
Question
Posted by: E Olivier | 2009/07/27

Knop in bors

Hallo Dokter. My dogtertjie word binnekort 8 jaar oud. Sy het die laaste paar dae ' n knop in haar regterkantse borsie. Sy sê  dis nie seer nie. Die knop is duidelik sigbaar en dit voel net soos die kliere wat mens in jou nek kan kry. Die vel is nie rooi of lyk nie na inflammasie nie.

Moet ek bekommerd wees?

BAIE DANKIE VIR DIE HULP EN RAAD.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo E Olivier
Dit kan net gewone vergrote borsweefsel wees - dogtertjies kry dit soms. Laat jou GP net kyk maar moet asb nie sommer daaraan laat sny nie - op hulle ouderdom is die verwydering van 'n bietjie borsweefsel gelyk aan 'n mastektomie! As jou dokter bekommerd is, laat hulle dan eerder 'n naaldbiopsie doen as regtig egtig nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement