advertisement
Question
Posted by: Esme | 2011/03/15

knop aan linkerkant van nek na oorinfeksie

knop op nekspiere linkerkant van nek onder oor 2 maande penisilin en nog nie weg

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Esme
As dit 'n klier is, sal dit gewoonlik voor die nekspier lê (tussen die nekspier en die kakebeen) As dit op die spier is is dit dalk iets anders en is 'n biopsie dalk nodig. Laat jou dokter jou na 'n sjirurg verwys vir verdere ondersoeke
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: esme cilliers | 2011/03/19

BAIE DANKIE DR BETS X WAARDEER DIE INLIGTING

Reply to esme cilliers
Posted by: DR Bets | 2011/03/17

Nie noodwendig nie Esme - dis dalk net ''n trigger point (spasma van die spier) maar laat ''n spesialis liewer kyk. Hulle sal sonar of scan doen voor hulle sny.
Dr Bets

Reply to DR Bets
Posted by: esme cilliers | 2011/03/16

dit maak heeltemal sin, my hele spier af vanmy oor tot onder nek voel hard. en dan tussen in is die knop. is so iets gekonekteer met limfklier kanker? verharding van die spier xx

Reply to esme cilliers
Posted by: esme cilliers | 2011/03/16

dankie dr Bets die inligting help baie! jy is puik x

Reply to esme cilliers
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/16

Hallo Esme
As dit 'n klier is, sal dit gewoonlik voor die nekspier lê (tussen die nekspier en die kakebeen) As dit op die spier is is dit dalk iets anders en is 'n biopsie dalk nodig. Laat jou dokter jou na 'n sjirurg verwys vir verdere ondersoeke
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement