advertisement
Question
Posted by: Val | 2008/09/04

Knie pyn

Hi Dokter, hoop u kan dalk vir my so bietjie raad gee. Omtrent 12 jaar gelede het ek vir ' n knie operasie gegaan (ek was toe 18 jaar oud) waar hulle my plica vlies weg gesny het, of so iets. Vir ' n tydperk het ek geen probleme met my knie gehad nie. Maar die afgelope ruk raak my een knie weer baie seer, veral as ek oefening doen... Dit is so steek, verlammende pyn  asook as ek my been buig of as ek le en ek draai om maak my knie die vreeslikste klap geluide. Dit voel kompleet of ek hom uithaak en dan glip hy weer terug. Asook as ek op ' n sekere manier sit dan kry ek pins en needles in my been. Ek was so 3 jaar gelede weer by ' n dokter en die het vir my gese daar is nie veel wat hy kan nie vir my veel doen nie en ek moet maar net leer om saam met dit te lewe... Ek is al moeg daarvoor om pynstillers en anti-invlamatoriese pille te drink. Help asseblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Val
Ek stel voor jy gaan sien nog 'n knie-spesialis vir 'n tweede opinie hieroor en vir 'n deeglike ondersoek van die knie. Maak seker dit is 'n ortopediese chirurg wat in knie operasies spesialiseer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement