advertisement
Question
Posted by: Ekke | 2011/03/01

Kners op tande

Ek kners baie op my tande as ek slaap. ek het onlangs n bytplaatjie gekry om te help. Maar ek kners nog so erg dat ek in die aande wakker work en my bytplaatjie wat op die grand lê . Is daar enige ander iets wat ek kan doen om nie so erg te kners nie. My kake/spiere raak ook nou al seer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Soms word sekere middels gebruik vir tandekners, veral as dit die slaapgehalte benadeel. U sal 'n slaapgeneesheer moet raadpleeg daarvoor.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Sleep expert | 2011/03/02

Soms word sekere middels gebruik vir tandekners, veral as dit die slaapgehalte benadeel. U sal 'n slaapgeneesheer moet raadpleeg daarvoor.

Reply to Sleep expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement