advertisement
Question
Posted by: Lynn | 2008/12/29

Knaende rugpyn maak my moedeloos

Hoe beskryf ' n mens ' n pyn in jou lae rug links wat vererger as ek met die stofsuier werk of na ' n rukkie se werk in die huis? My rug word dan seer en lam en dit voel selfs sommige dae of ek styf is as ek loop, veral in die heup lae rug. Soms word ek wakker dat ek selfs seer het as ek op my linkersy gelê  het vir ruk! EK kan ook nie voor gewone wasbak staan ek skottelgoed was nie, dis asof my rug dan wil afbreek. Is dit spier probleme of kan dit dalk werwel probleme wees? Hoe weet ek?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Lynn - hierdie is 'n tipiese geval vir 'n chiropraktisyn. Besoek 'n chiropraktisyn so vinnig moontlik vir behandeling en advies.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement