advertisement
Question
Posted by: Nicoline Jordaan | 2010/02/17

knaende gevoeligheid in linker been

My linker been het van kindsaf gedurig `n knaende pynlike gevoel. Soms is dit beter en dan weer skielik erger. Na so `n seer sessie kry ek soms `n bloedblasie of twee in my lies. Die bloed droog naderhand op en dan lyk dit net soos `n vraaitjie en gaan naderhand weg. Ek het eenmaal dat `n dokter kyk daarna en hy het gesê  dit is limfkliere wat daar uitstilp. Ek het ook die gedurige beweging van my bene want dan ly dit my aandag af van die seer. Rustelose bene soos hulle beskryf. As kind het my bene erg gepyn, nou is dit net daardie gereelde seer gevoel wat ek het.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Beste Nicolene,

Dit klink beslis na "rustelose bene" as 'n diagnose van die onwillekeurige bewegings van jou bene. Om die pyn, bloedblase en vratjies alles bymekaar te bring sal ons 'n Rheumatoloog moet vra om jou te ondersoek en die dagnose te bevestig

Groete,

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/02/18

Beste Nicolene,

Dit klink beslis na "rustelose bene" as 'n diagnose van die onwillekeurige bewegings van jou bene. Om die pyn, bloedblase en vratjies alles bymekaar te bring sal ons 'n Rheumatoloog moet vra om jou te ondersoek en die dagnose te bevestig

Groete,

Dr Joe de Beer

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement