advertisement
Question
Posted by: Beeeee | 2011/06/22

Klierpyn

Hallo daar Dokter,

Wat kan die oorsaak wees van " klierpyn" ... (of altans ek dink dit is my kliere)?

Dit is baie seer aan die een kant van my gesig net onder my kakebeen. Ek kan spesifieke plekkies voel waar dit ongelooflik seer is ek daarop druk. Ek het ook van gister af `n hoofpyn aan dieselfde kant en selfs my oog is seer en waterig vandag.

Ek voel nie sleg nie, net dat dit seer is.

Baie-baie dankie vir u raad  -)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jy sal jou dokter vir 'n ondersoek en bloedtoetse moet konsulteer om klierkoors uit te skakel.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Beeeee | 2011/06/22

Jammer, Dokter... alweer ek  -)

My oog is nie regtig my oog nie, maar meer die pienk gedeelte en net langs dit aan die kant van my neus. Dit is baie gevoelig en baie seer as ek daarop druk.

Reply to Beeeee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement