advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2010/04/06

Klierkoors opvolg

Hi Doc,

Ek het sover al 4 dae se drup behandelings ( -|- tail: Bcomplex, B12, en nog ander vitamienes) gehad en ''n " Perigloban"  inspuiting wat oor 3 weke herhaal sal word.

Ek het vermoedelik al van die 26ste Feb. af die virus en die uitslag wat ek gekry het was moontlik nie die Iodine van die operasie nie, maar die begin van die virus.

Alhoewel die lyfseer aansienlik beter is, voel ek nog koorsig, moeg en lam en my kliere in my lieste en keel is nog seer. Ek drink op my eie BIOSTRATH in die oggende en die pynmeds wat ek gekry het is Celebrex. Is dalk bietjie haastig, maar wanneer gaan ek " normaal"  begin voel? Is daar nog iets wat ek kan doen?

Dankie Doc,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cornel

Klierkoors het gewoonlik 'n korte duur van plus minus twee tot drie weke, maar pasiente ondervind kroniese infeksie wat selfs lewenslank kan duur ('n klein persentasie van pasiente).

Sterkte


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: floryn | 2010/08/03

middag doc, ek wil graag weet of ''n mens klierkoors meer as een maal kan kry. hoekom kry mens dit en wat is die beste medisyne vir koors. iets sonder paracetamol. ek het ''n dunderm reseksie gehad en mag nie paracetamol gebruik? asook, as my galblaas ''n probleem het, wat drink ek om dit te verbeter? danki

Reply to floryn
Posted by: Geordet | 2010/05/24

Ek het die laaste 3 dae geweldig pyn aan my kliere net onder die ore en in my nek. Dis sensitief en my ore steek so ek kannie leef sonder ''n goeie pynmiddel nie. Die is nou klaar, maar die kliere bly geswel en seer. Kan dit klierkoors wees of is daar iets anders met sulke simtome?
Dis regtig so sensitief, ek kan nie my nek draai nie.

Baie dankie

Reply to Geordet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement