advertisement
Question
Posted by: Caren | 2009-10-17

Klierkoors - Epstein Barr Virus

Na bloedtoetse is bewys ek het Epstein Barr Virus baie akkuut. Ek kry tenminste elke 3 to 4 maande klierkoors. My GP se dit is oor die Epstein Barr Virus. Ek kry nou Perigloben inspuitings elke +/- 4 maande. Sodra die inspuiting uitgewerk is, kry ek weer klierkoors. Ek het ook ' n onderaktiewe skilklier. Is daar ' n konneksie tussen die skildklier en die klierkoors? Ook is dit normaal dat ek klierkoors so gereeld kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Caren

Volgens my kennis is daar nie 'n verbinding tussen die Epstein Barr Virus ontsteking en 'n onderaktiewe skildklier nie. Jou immuniteit is heel moontlik onderdruk wat die herhaalde klierkoors te weeg bring. Lees meer oor die Epstein Barr Virus: http://en.wikipedia.org/wiki/Epstein_Barr_Virus en Klierkoors: http://en.wikipedia.org/wiki/Glandular_Fever

Vra jou dokter om jou teroid vlakke te bepaal, aangesien lae teroied hormoon funksie jou immuniteit kan beinvloed.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Marlene Heyneke | 2009-11-23

Goeie dag,

Ek sukkel al vir die afgelope 4 maande met klierkoors, was al 2 keer in die hospitaal. Is tot die dood toe moeg, slaap ongelooflik sleg want sodra ek bietjie gepanne raak, ontwikkel ek ' n baie hoe koors. Ek het permanent hoofpyn en voel naar en het ' n vel uitslag. My kliere in my nek en onder my arms is geswel en baie gevoelig. Ek is allergies vir Penisilin en ander antibiotikas. My huisdokter beweer dis die rede hoekom ek nie oor die siekte kan kom nie. Asb as daar iemand is wat raad het vir my -|- ak my asb so gou moontlik. Die ding ontneem my van die lewe en ek wil regtig weer gesond voel. Goete Marlene Heyneke

Reply to Marlene Heyneke
Posted by: Antoinette | 2009-11-11

Hi,

Ek wil weet wat die moontlike oorsake kan wees vir my moegheid. Dit gaan nou al seker vir die afgelope maand so aan. Ek gaan slaap elke aand dieselfde tyd en staan elke oggend dieselfde tyd op en maak seker dat ek 6 tot 8 ure slaap inkry. Ek slaap ook nie sleg deur die nag nie, maar is heeldag so moeg en vaak dat ek my oë  nie kan oophou nie. Dit voel of ek kan huil van al die moegheid. Help asb!

Reply to Antoinette
Posted by: Antoinette | 2009-11-11

Hi,

Ek wil weet wat die moontlike oorsake kan wees vir my moegheid. Dit gaan nou al seker vir die afgelope maand so aan. Ek gaan slaap elke aand dieselfde tyd en staan elke oggend dieselfde tyd op en maak seker dat ek 6 tot 8 ure slaap inkry. Ek slaap ook nie sleg deur die nag nie, maar is heeldag so moeg en vaak dat ek my oë  nie kan oophou nie. Dit voel of ek kan huil van al die moegheid. Help asb!

Reply to Antoinette

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement