advertisement
Question
Posted by: Tania | 2008/12/04

klierkoors

My dogter 18 jr is gediagnoseer met klierkoors, Bloeduitslae wys epstein barr positief, cpr 167, en ook bakteriele infeksie. SY was verskriklik siek en het 3 matriek eindeksamen vraestelle nie geskryf nie wat nogal ' n groot terleurstelling is. Sy is egter BAIE moeg en raak maklik benoud. Wat kan ek vir haar gee om haar weer bietjie op te bou???????????

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tania
Kyk sommer hierna ook:http://www.medicinenet.com/infectious_mononucleosis/article.htm
Die moegheid en benoudheid is te verwagte. Dit gaan dalk nog 'n paar weke aanhou. Probeer maar 'n goeie multivitamien en gee haar so bietjie Magnesium aanvulling soos Magnesit. Jy kan dalk ook bietjie Echinacea gee om haar immuunsisteem te stimuleer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Relana | 2009/03/10

Ek is so week terug gediagnoseer met klierkoors. Ek was nie so verskriklik siek gewees nie , maar wel vir 2 dae afgeboek. Die dokter het my antibiotika gegee vir dit en so het ek dit gedrink, maar na die 2 dae wat ek terug kom werk toe, toe is daar iets fout met my sug.Ek kon glad nie voor my sien nie, net vê r. Als voor my het geblur. My pupils was baie groot gewees. Dit het omtrent eers na 4 dae beter geraak. Is dit so dat jy uit sonlig moet bly as jy klierkoors het, want die een dokter het dit vir my vriendin vertel omdat haar kind ook klierkoors gekry het, en sy kon ook nie goed sien toe nie. Moegheid voel ek ook sterk aan soms. Mag ek al begin oefen nou?

Reply to Relana

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement