advertisement
Question
Posted by: marina kriel | 2008/10/26

Q.

klierkoors

My seun is 21,verskriklik moeg,kry baie hoofpyne,gister gegaan vir bloedtoetse,spesialis vermoed dit is klierkoors.
Hoe kry ' n persoon die siekte?Is daar enige medikasie wat dit gaan verlig?

Expert's Reply

A.

Expert ImagePaediatrician

Klierkoors is 'n virus ontsteking.Die virus word die Ebstein-Barr virus of EBV genoem. Die meeste gevalle kon voor in jong mense veral wanneer hulle immuniteit laag is soos gedurende die jaarlikse eksamen tyd.Daar is ongelukkig geen behandeling vir hierdie siekte wat gewoonlik tussen 10 dae en 'n maand aanhou. Die probleem is dat in baie gevalle die simptome van moegheid baie lank aanhou, partykeer jare lank.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments
Posted by: Michelle | 2014/02/20

Is klierkoors aansteeklik?

Reply to Michelle

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement