advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2008/08/27

Kliere geswel

Hallo dokter.

My kliere (regter een meer prominent) is nou al vir amper 4 weke aanhoudend geswel. My keel is nie seer nie, maar suster by die werk het opgelet dat daar 2 wit strepe agter in die keel is. Ek het nie sinus of verkoue nie, maar voel met tye net nie lekker nie. Keel/nek en kakebeen voel soms nie lekker nie.

maak dit sin? wat kan ek gebruik om beter te voel? moet ek ' n dokter gaan sien?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Die 2 wit strepe agter in jou keel is waarskynlik 'n chroniese post nasal drip. Sien liewer jou dokter, want jy het dalk antibiotika nodig en die kliere moet opgevolg word, as dit nie weggaan met behandeling nie is 'n biopsie dalk nodig?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/02/02

Hallo dokter Sit met die selfde probleem het al antibiotika gebryk en niks gebeur ni nu al amper 3e week wat dit opgeswel is en by tye kry ek sere in die mond ook

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement