advertisement
Question
Posted by: brian kritzinger | 2010/10/27

kliere

Hey daar. Ek sit met groot en klein kliere al vir langer as n jaar onder my arm en by my lieste. Voel gereeld of daar meer kleiner kliere by kom. Soms in di areas waar dit is kry ek pyne soos by my long. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Brian
Geswelde kliere kan wees agv 'n infeksie (soos infektiewe mononucleosis) maar ook soms 'n teken wees van bloedkanker. Kliere groter as 1 cm word gewoonlik beskou as abnormaal. Jou dokter moet asb bloed trek om te kyk vir infeksie en of jou bloedselle normaal is. As nodig, sal hulle dalk een van die kliertjies wil uithaal en stuur vir ondersoek in laboratorium
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/27

Hallo Brian
Geswelde kliere kan wees agv 'n infeksie (soos infektiewe mononucleosis) maar ook soms 'n teken wees van bloedkanker. Kliere groter as 1 cm word gewoonlik beskou as abnormaal. Jou dokter moet asb bloed trek om te kyk vir infeksie en of jou bloedselle normaal is. As nodig, sal hulle dalk een van die kliertjies wil uithaal en stuur vir ondersoek in laboratorium
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement