advertisement
Question
Posted by: Lara | 2009-11-25

Kliere

Ek het sopas ' n geswelde klier agter my regteroor ontdek! Is dit rede tot kommer? Die linkerkant is nie geswel nie, en ek het geen ander simptome nie behalwe dat ek gedurig met hoofpyn sukkel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lara
Dit kan 'n geswelde limfklier wees agv 'n allergie of 'n infeksie in die kop en nek gebied - hou dit dop, as dit groter, rooi of seer word laat jou dokter liewer kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-07-07

Hi Dok ek het so 2 mnde trug n kliertjie of wat voel soos een op my bobeen ontdek,n week later is dieselfde tipe ding aan die binnekant van my onderste ooglid ook gekry net n week na dit op die boonste lid en aan die binnekant lyk dit soos n seer en is sons opgeswel ,nou het ek wat lyk of dit dieselfde goed is ook aan weerskante van my binne lies gekry ek is raadop en my Dok se net dis n infeksie alhoewel die antibiotics wat hy gee ni werk nie,wat doen ek help ASB kan dit kwaadaardig wees want een in my lies het begin swel.

Reply to Anonymous

Posted by: Anonymous | 2016-04-19

Mý baba het van geboorte af agter ha koppie by oortjie geswelde kliere...was al by dr se dus net kliertjies wat geswel is. wat my pla is sy huil gedurig en gryp haar koppie vas en se eina. En partkeer bring sy op ook. eks baie bekommerd

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015-02-02

Ek sit met n seer opgeswelde klier agter my linker oor. Dit is so seer, ek kan nie slaap en ek is die hele tyd naar en in pyn. Wat moet ek doen, ek het ook vir 5 weke geen maandstonding nie.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014-04-06

Ek sit met diesefde probleem dis net di klier in my kop jeuk vreeslik, maar om dit is dit seer,en die in my nek is nogal see. Wat kan ek drink ?

Reply to Anonymous
Posted by: cyberdoc | 2009-11-25

Hallo Lara
Dit kan 'n geswelde limfklier wees agv 'n allergie of 'n infeksie in die kop en nek gebied - hou dit dop, as dit groter, rooi of seer word laat jou dokter liewer kyk.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement