advertisement
Question
Posted by: Marie | 2009/05/27

Klier wat swel

Ek het vanoggend agtergekom ek het ' n klier (of altans ek dink dit is een) in my lies wat geswel is, net aan die regterkant. Dis teer as ek daaraan vat. Ek is op die oomblik besig om te menstrueer, kan dit iets daarmee te doen hê ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marie
Nee menstruasie sal nie 'n vergrote klier veroorsaak nie. Dit kan 'n teken van infeksie in jou been wees ( kyk vir iets soos bosluis byt op jou been) of infeksie in die pelvis area soos 'n seksuele oordraagbare infeksie wees ( dan sal jy waarskynlik ook simptome soos 'n afskeiding of seertjies op die skaamlippe hê)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
Our users say:
Posted by: zarahna | 2016/06/13

ek het n klier aan my regte lies. ek is besig om klaar te maak met my menstruele siklus. ek kry dit altyd as ek menstrueer. .. wat kan dit wees?

Reply to zarahna
Posted by: Anonymous | 2016/05/09

Ek is swanger en het anklier op my vagina wat kan die prblm wees help asb.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/04/22

ek het 'n seer klier by my anus, ek weet nie is dit 'n klier of nie maar ek kan hom voel dit voel langwerpig en hard. Moet ek bekommerd wees of sal dit verdwyn

Reply to Anonymous
Posted by: Gene | 2015/08/05

Hi ekt vanoggend opgestaan en gevoel ekt n klier in my linkerkanste bee. Wat kan fout wees? Dit kan tog nie wees omdat ek my nog nie my menstruasie gekry het nie, maar ekt nie omgang gehad nie, en kry verskriklik blaaspyne en my borste is baie seer en sensitief as ek daaraan vat. Wat kan tog fout wees?

Reply to Gene
Posted by: abrie | 2015/04/07

Ek het agtergekom daar is n seertjie net onder my bout en die volgende oggend toe is my linkerkantste klier in my lies ook geswel en die seer is op dieselfde been ? Wat moet ek doen daaromtrent sal dit weg gaan of moet ek n dr gaan sien?

Reply to abrie
Posted by: Waldo | 2015/03/31

Ek staan gisteroggend op met n helse pyn in my pelvis area waar ek ontdek het dat ek aan my regterkant 1 klier en my linkerkant 2 kliere ontwikkel het dit pyn verskriklik baie so doende saam dit gaan ook my niere wat verskriklik pyn en my sit vlak is stukkend by die anal area en jik en brand pyn erg help my asb

Reply to Waldo
Posted by: Nattasshia | 2013/12/13

Hi, ek weet nie wat die probleem kan wees nie. Maar my klierre by my keel swel baie op. En dit gebeur met my kort-kort. En ek sit noual lank met die probleem. Was al by 2 dr. gewees. Dan skryf hulle net antibiotika voor. So ek weet nou nie of dit dalk 'n alergie teken is nie. Want ek my nog nooit gaan toets vir alergie toetse nie. Dankie. Groete.

Reply to Nattasshia
Posted by: tanya | 2013/11/25

Ek het ook Vrydagoggend begin menstrueer en saterdagoggend met n geswelde klier in my lies opgestaan?

Reply to tanya
Posted by: hanna | 2013/05/29

Ek het gisteraand agtergekom daar is 'n ' swelling in my linker lies. ek is oor 55 en is bekommerd dit is pynlik en ek weet nie wat dit is nie. ek het 'n historektomie gehad toe ek 40 was.

Reply to hanna

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement