advertisement
Question
Posted by: LYLA | 2011/09/15

KLIER INFEKSIE

Goeie dag Dokter

Ek wil graag weet ek het kliere (knoppe) in my borste wat ek duidelik kan voel, nou het ek klier infeksie gekry in my nek... is daar dalk n verband tussen die 2?

baie dankie
moedeloos van pta

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lyla

Kliere in die nek is gewoonlik as gewoonlik as gevolg van 'n boonste respiratoriese infeksie en kliere/knoppe in die bors kan dalk fibroadenose van die bors wees. Konsulteer jou dokter vir 'n ondersoek en 'n mammogram om seker te maak dat die knoppe in jou bors nie kwaadaardig van aard is nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/02/24

x ht knoppe in my borste n dit is baie seer d regter Bors lyk heelwat groter as d linker een wt is daai mt x bekommerd wees of ho.

Reply to Anonymous
Posted by: vernon | 2011/11/09

ek het n klier in my nek dis nou hoelnk dar dt raak al grooter

Reply to vernon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement