advertisement
Question
Posted by: Santi | 2012-05-26

kleinkind

Wat is die oorsaak dat sy blasiesop di tong het

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Santi

Ek stel voor dat julle 'n dokter vir 'n ondersoek konsulteer. Die blasies is heel moontlik weens 'n allergiese reaksie vir iets wat hy/sy geeet of gedrink het. Dit kan ook deel wees van 'n algemene allergiese reaksie. Dit is belangrik om jou kleinkind te vra of hy/sy iets ingeneem het, soos skoonmaak middels, seep ens. Soms kan 'n virale of bakteriele infeksie ook blasies op die tong veroorsaak. Aangesien daar vele moontlikhede is wat uitgeskakel moet word, stel ek voor dat julle 'n dokter konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement