advertisement
Question
Posted by: Anna | 2009/10/20

klein rooi pienk knoppie op bors

Ek het so week terug ‘ n klein rooi knoppie op my bors ontdek, dit sit op my linkerbors, aan die bokant langs die kant van my bors, dit jeuk nie, is ook nie seer nie, dis eindlik meer pienk en lyk soos ‘ n muskietbyt, maar dit jeuk glad nie en is ook nie seer nie, as ek daarop druk, dan voel dit amper so groot soos tussen die grootte van ‘ n ertjie en ‘ n speld se knoppie boaan, ek is ook geneig tot ekseem toe, en ek probeer ook van so paar weke terug af baie meer rou groente en vrugte eet, maar dit sal tog seker nie iets daarmee te doen hê  nie, ek het ook 5 kg verloor oor die laaste 2 maande, ek bly op ‘  n klein dorpie, moet ek wag voor ek dokter toe gaan? Ek gaan oor ‘ n week in die Durbanville omgewing wees, is daar dalk ‘ n bors kliniek of ‘ n plek waarheen ek kan gaan? Ek glo en vertrou dat dit sal weggaan, anders moet ek seker laat kyk daarna? Baie dankie , groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anna
Dis waarskynlik 'n verstopte talgkliertjie. Jy kan in Durbanville dat 'n GP daarna kyk. As nodig sal hy/sy jou verwys na 'n spesialis.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anna | 2009/10/20

NS  ek gebruik die pil, Minerva

Reply to Anna
Posted by: cyberdoc | 2009/10/20

Hallo Anna
Dis waarskynlik 'n verstopte talgkliertjie. Jy kan in Durbanville dat 'n GP daarna kyk. As nodig sal hy/sy jou verwys na 'n spesialis.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement