advertisement
Question
Posted by: Christine | 2009-12-04

Klapgeluid in die heup

Goeie dag,
Ek is 34 jaar oud en het vir so jaar gesukkel met my linker heup. Dit was seer as ek gewig op my linker been sit en ek het nie 100% beweeglikheid gehad nie (kon byvoorbeeld nie my bene kruis nie). Dit was ook erger wanneer ek gelê  / gesit het, en dan probeer opstaan. Deesdae kom en gaan dit, maar vir ' n geruime tyd nou al voel/hoor ek ' n klapgeluid in die heup met elke tree wat ek gee. Wat op aarde kan dit wees? Ek het weer begin fietsry (oefenfiets) en dit was asof dit van daar af tog bietjie beter begin word het - die pyn.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Christine
Dit klink asof daar oste-artritiese veranderinge (wear and tear)in die heupgewrig is. Jy moet egter maar jou dokter raadpleeg en miskien vir 'n x-straal gaan wat kan vasstel of daar skade in die gewrig is. oefening is 'n goeie ding om die gewrigte te mobiliseer en "ge-olie' te hou.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2009-12-07

Beste Christine
Dit klink asof daar oste-artritiese veranderinge (wear and tear)in die heupgewrig is. Jy moet egter maar jou dokter raadpleeg en miskien vir 'n x-straal gaan wat kan vasstel of daar skade in die gewrig is. oefening is 'n goeie ding om die gewrigte te mobiliseer en "ge-olie' te hou.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement