advertisement
Question
Posted by: Janet | 2011/06/05

Kiser/Gewig

Hi ek is 24 jaar oud en het 2 kinders al ek wil net iets weet na my 1 kind was ek maar en na my 2 kind het ek gewig op getel en ek sukkel om dit teveloor my man se elke dag vir my ek moet iets daaraan doen en ek weet nie wat om dit tedoen nie ek wil ook n mooi lyf en maar wees, ons het nie n medies nie en dit maak seer om tehoor is jy swanger en dan is ek nie. ek wil ook he my man moet na my kyk en vir my se sjoe jy is mooi maar.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Jou liggaam is deur ‘n geweldige klomp aanpassings – Die hoeveelheid hormone wat teenwoordig is tydens swangerskap is ‘n aanpassing op talle vlakke. Verder is jou spiere met die tweede swangerskap ook baie slapper as tydens die eerste en sukkel hulle om totaal terug te keer na wat hulle was voor die swangerskap. As jy nie baie aktief was voor die swangerskappe nie is dit ook nie normaal om te verwag dat jou liggaam dood eenvoudig moet terugkeer na ‘n fietse stywe lyfie nie. Jy sal defintief met ‘n meer aktiewe lewensstyl asook fokus op jou diet waarskynlik ‘n verskil kon maak. Dit gaan egter ‘n defintiewe fokuspunt moet wees – dinge gaan nie net eenvoudig regkom of verander nie Jou man se hulp in om dit moontlik te maak om by oefening vir jou uit te kom sal van onskatbare waarde wees – bv. Dat hy na die kinders kyk as jy gaan oefen asook om te help met gesonder eetpatrone – hy kan waarskynlik ook daarby baat. Dit sou ook baie help as jou man dalk net bietjie meer begrip vir die verandering het waaraan jou liggaam blootgestel was en begrip hê dat sy liggaam nie dieselfde pad hoef te geloop het om die wonderlike kinders in die wêreld te gebring het nie. Miskien moet julle ‘n bietjie ‘n pad loop om mekaar ook van vooraf te leer ken na die swangerskappe. Indien jy nodig sou hê om ‘n professionele persoon te gaan sien rakende verhoudingsterapie sou dit ook waardevol kon wees. Jy sou ons hulplyn kon kontak – 0860100262 waar jy gehelp kon word om ‘n professionele persoon so naby moontlik aan jou te kon kry.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: sexologist | 2011/06/05

Jou liggaam is deur ‘n geweldige klomp aanpassings – Die hoeveelheid hormone wat teenwoordig is tydens swangerskap is ‘n aanpassing op talle vlakke. Verder is jou spiere met die tweede swangerskap ook baie slapper as tydens die eerste en sukkel hulle om totaal terug te keer na wat hulle was voor die swangerskap. As jy nie baie aktief was voor die swangerskappe nie is dit ook nie normaal om te verwag dat jou liggaam dood eenvoudig moet terugkeer na ‘n fietse stywe lyfie nie. Jy sal defintief met ‘n meer aktiewe lewensstyl asook fokus op jou diet waarskynlik ‘n verskil kon maak. Dit gaan egter ‘n defintiewe fokuspunt moet wees – dinge gaan nie net eenvoudig regkom of verander nie Jou man se hulp in om dit moontlik te maak om by oefening vir jou uit te kom sal van onskatbare waarde wees – bv. Dat hy na die kinders kyk as jy gaan oefen asook om te help met gesonder eetpatrone – hy kan waarskynlik ook daarby baat. Dit sou ook baie help as jou man dalk net bietjie meer begrip vir die verandering het waaraan jou liggaam blootgestel was en begrip hê dat sy liggaam nie dieselfde pad hoef te geloop het om die wonderlike kinders in die wêreld te gebring het nie. Miskien moet julle ‘n bietjie ‘n pad loop om mekaar ook van vooraf te leer ken na die swangerskappe. Indien jy nodig sou hê om ‘n professionele persoon te gaan sien rakende verhoudingsterapie sou dit ook waardevol kon wees. Jy sou ons hulplyn kon kontak – 0860100262 waar jy gehelp kon word om ‘n professionele persoon so naby moontlik aan jou te kon kry.

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.