Posted by: Vriendin | 2009-03-23

Kinders kou klere

Dr. Ek het ' n vriendin wie se kinders 4 en 9 hul klere kou. Is dit ' n tekort aan iets, en hoe leer mens hul om van die gewoonte ontslae te raak. Hulle kou gewoonlik hul krae.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Vriendin
Dit kan dalk net 'n gewoonte wees, soos duimsuig, of dis dalk 'n manier van self troosting. Beste is maar om net hulle aandag af te trek met iets as jy hulle betrap dat hulle dit doen. As jy dink dat hulle baie angstig is moet hulle dalk 'n kindersielkundige sien.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Our users say:
Posted by: J | 2009-03-23

My child did the same thing. I had to take him to an Occupational Therapist for other developmental problems and she explained that the chewing is all part of the developmental problems. He stopped chewing after therapy.

Reply to J
Posted by: my kinders ook | 2009-03-23

My kinders doen dit ook hulle is 5 en 11 jaar oud. Hulle kou ook hul krae. Skel help nie , miskien hou hulle net van die smaak van sta -soft.LOL. Bly om te weet dit is nie net my kindes wat weird is nie.

Reply to my kinders ook

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.