advertisement
Question
Posted by: Tertius | 2011/05/05

Kinders bo 18

Wat is my regte ten opsigte van dat my dogter (19) reeds laasjaar die skool verlaat het en sy is woonagtig is by haar ma, ons is geskei. Haar ma dagvaar my nog steeds vir onderhoud omdat ons dogter nog nie werksaam is nie. Ek het werk aan my dogter op die plaas / kampterrein aan gebied, maar haar ma wil dit nie toe laat nie, vir verskeie redes....

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDivorce support expert

My apology, but I do not speak Afrikaans.

Your daughter is legally an adult now and any arrangements can be made directly with her. If your daughter is not self supporting, parents have an obligation to support their children.

SADSA

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Amanda | 2011/06/14

HELP! Ek het toevallig op hierdie afgekom. My dogter is 19 en swot argitektuur. Haar pa en ek was alreeds plus-minus 2 maande uitmekaar toe ek agterkom ek is swanger. Hy het my uit die staanspoor afgedreig as ek dit sou waag om hom onderhoud te vra. Nou dreig hy haar ook af. Ek kan nie haar studies betaal nie, al wil ek hoe graag! Is daar ''n kans dat ek hom nou kan dagvaar vir onderhoud?

Reply to Amanda
Posted by: just saying! | 2011/05/10

Dogtertjie moet maar gaan werk hoe langer sy by die huis sit hoe moeiliker is die kanse om werk te kry, sy het tans geen ondervinding nie, dit klink baie suspect, sy werk nie en jou eks eis nog onderhoud, die onderhoud moet eindelik aan jou dogter betaal en nie jou eks nie en sy kan niks daarom trent doen nie, gaan hof toe en verduidelik die situasie, sy melk jou net vir geld.

Reply to just saying!

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement