advertisement
Question
Posted by: Tannie van Vegtertjie | 2008/08/05

Kind met KANKER sonder EETLUS!!

Hallo daar..ons het '  n 8jarige vegtertjie(seuntjie) in ons familie wat onlangs gediagnoseer is met Hodgskins disease en wat nou chemo kry..hy is veronder stel om elke 2de week chemo te kry maar is die 2de chemo uitgestel omdat sy witbloedselle telling te hoog was..hy het Dinsdag sy 2de chemo gekry en het dit beter gevat as die vorige een..dink hulle gee dit in kleiner hoeveelhede oor '  n langer tyd omdat hy die aand oornag in die hospitaal bly. Hy verloor baie gewig omdat hy nou slegs opgekookte groente, vis en hoender mag eet..nie juis iets waarvan kinders hou nie! WIL NET HOOR WAT KAN MENS VIR HOM GEE WAT SY EETLUS SAL VERBETER SONDER OM IN TE MENG MET SY BEHANDELING? Wil verhoed dat hy nog gewig verloor..glo die kos moet hom krag gee..help asb!Dankie..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tannie van Vegtertjie
Vra sy dokter net maar ek is seker hy kan iets soos Nutramen T voedings aanvulling ook gebruik. Hy kan ook Lucozade drink - dit het glukose in wat energie verskaf. Sterkte vir hom!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement