advertisement
Question
Posted by: Lala | 2010-10-25

Kelp

Hi Dr Bets

Ek neem sedert 2003 Eltroxin vir onderaktiewe skildklier. Volg tans Weigh Less eetplan en ek verloor byna geen gewig nie. Ek is vertroud met hierdie eetplan en het dit oor die jare al baie gedoen moet goeie gewigsverlies. Iewers moet daar groot fout wees hoekom ek nie gewig verloor nie! Wil graag weet of ek Kelp kan neem saam met die Eltroxin 0.1mg (Drink 1en half Tablet ''n dag).

Ek voel al om my hare uit my kop te trek van frustrasie. Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
Nee, Kelp gaan jou Eltroxin beinvloed. Wanneer laas het jy gekyk of jou skildklier funksies nog reg werk - dalk het jou Eltroxin behoefte toegeneem met die jare? Kyk ook of jy nie insulien weerstandig is nie - trek 'n vastende bloedsuiker en insulien vlak bloed en laat jou dokter kyk daarna?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-25

Hallo Lala
Nee, Kelp gaan jou Eltroxin beinvloed. Wanneer laas het jy gekyk of jou skildklier funksies nog reg werk - dalk het jou Eltroxin behoefte toegeneem met die jare? Kyk ook of jy nie insulien weerstandig is nie - trek 'n vastende bloedsuiker en insulien vlak bloed en laat jou dokter kyk daarna?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement