advertisement
Question
Posted by: ME | 2009-03-11

KEFIR

Baie dankie vir terugvoer 9/03/09. Is daar ' n manier om die bokmelk self af te room of sal ek laevet bokmelk moet soek om te koop. Op die oomblik koop ek dit by Woolworths, maar hulle het net volroom.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste ME
Dit is 'n plesier. As die Woolworths bokmelk nie gehomogeniseer is nie, dan kan mens dit in 'n bak uitgiet en 'n paar uur laat staan. Hopelik sal die room bo op die melk dryf en dan kan jy dit met 'n plat lepel afskep. As dit wel gehomogeniseer is, dan sal jy moet navraag doen by gesondheidswinkels of hulle dalk weet waar jy afgeroomde bokmelk kan vind en of hulle die mikroörganisme vir jou kan kry om jou eie kefir te maak.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement