advertisement
Question
Posted by: anita sonnenberg | 2012/07/27

Keel trek toe en maag krampe

Ons seun se mangels is na n groot gestoei uitgehaal, en het allergies geraak vir kos, veral wheat. Ek het hom op n gluten frye dieet gesit, op my eie, die dokters het dit nie aanbeveel nie, maar kon sien dit werk. Hulle wou hom nie toets nie, as hy per ongeluk iets eet wat nie reg is nie, sukkel hy om asem te haal, dan word sy maag seer, krampe. Wat ek wil weet, na watter tipe dokter toe kan ek gaan om meer antwoorde te kry, want hy sal n epi-pen moet kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anita

Ek stel voor dat jy 'n pediater konsulteer. Bloedtoetse kan gedoen word om vas te stel presies waarvoor hy allergies is.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement