advertisement
Question
Posted by: Joyce | 2011-11-08

Keel seer

Het goetjies wat lyk soos pitjies op my mangel bed aan albei kante. Was al by 3 dokters en een keel spesialis. Daar is al gese dis stres, n allergie, mangel vliesies, kliere, maar my probleem bly! Dis seer en dit voel asof dit trek soos dit voel wanneer jy pampoentjies het. Ek is op bloeddruk medikasie na my seuntjie se geboorte. Hy is nou 7 maande. Ek het op die Pharmapress. Kan dit dalk een van die newe effekte wees van die pille. Het die newe effekte gelees en daar is n paar wat ek wel het. Help asb!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Joyce

Indien jy newe effekte van Pharmapress ervaar, moet jy jou dokter konsulteer vir 'n ander opsie van medikasie. Dit is baie belangrik om 'n bloeddruk pil te gebruik wat geen newe effekte teweeg bring nie.

Indien jou mangels pla, kan jy 'n oor-, neus- en keelspesialis konsulteer om jou mangels te verwyder.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: noeksie | 2011-11-09

try the following:
Drink lemon juice with warm water every morning.

Reply to noeksie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement