advertisement
Question
Posted by: Jenny | 2008/11/24

Keel seer

Ek het van gister af so effe keelseer, en dit voel of iets in my keel vas sit. Die pyn gaan af tot tussen borste en dit voel soos ' n wind. Het ook pyn tussen my blaaie. Hou dit verband met mekaar, wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jenny
Dit klink soos ontsteking in jou slukderm of lugpyp. Probeer bietjie Gelusil stroop maar as dit nie help nie moet jy liewer jou dokter sien, dit klink of jy dalk suur terugstoot in die slukderm kan hê.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/07/10

Goeie dag. Ek is 37 en het net aan die linker kant van my keel baie seer. As ek sluk dan pyn dit, dit voel soos n knob in my keel.. Dan saam dit is altwee my borste baie gevoelig en seer. Die afgelope tyd tel ek ook vreeslik gewig op. Kan U my dalk se wat dit moontlik kan wees of veroorsaaak. my besonderhede is 0713657647@vodamail.co.za Baie Dankie

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement