advertisement
Question
Posted by: yvonne | 2011/01/23

keel probleem

my keel trek toe en dan kry ek nie asem nie,was al by dokters maar is nog dieselfde 4 maande sukkel ek.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Yvonne
'n gevoel van kortasem kan deur twee goed veroorsaak word, 'n long/keel probleem soos asma,kroep of spasma van die stembande, of deur iets soos paniek aanvalle. Mens moet kyk of jou skildklier vergroot is (kan druk op keel) of jy dalk suur het wat terugstoot van jou maag af, (sooibrand)wat die stembande irriteer, long probleme (asma - gemeet met 'n longfunksie toets). As al hierdie normaal is, moet jy kyk of jy simptome van angstigheid of paniek aanvalle het.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: grietjie | 2015/08/12

Hello ek will net Weet ek sukel nou all 4 maand met kort asem haal voel of daar n drumming is in my keel linker Kant was nou all by baie Dr maar nie even kan help

Reply to grietjie
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/24

Hallo Yvonne
'n gevoel van kortasem kan deur twee goed veroorsaak word, 'n long/keel probleem soos asma,kroep of spasma van die stembande, of deur iets soos paniek aanvalle. Mens moet kyk of jou skildklier vergroot is (kan druk op keel) of jy dalk suur het wat terugstoot van jou maag af, (sooibrand)wat die stembande irriteer, long probleme (asma - gemeet met 'n longfunksie toets). As al hierdie normaal is, moet jy kyk of jy simptome van angstigheid of paniek aanvalle het.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement