advertisement
Question
Posted by: lala | 2010-10-21

Keel en borspyn

Dr. help asb. Ek het ''n snaakse pyn in my keel en bors as ek in die oggende wakker word (dan die ergste) As ek my hare was en opkom nadat ek in die bad gelê  het is dit ongelooflik seer in my bors en in die omgewing van my keel. Dit is seer as ek dan op hierdie bene by my bors druk en half seer rondom my slukderm, hoe verder die dag aangaan dan word die pyn beter en is dit amper weg, maar in die aand kan ek dit half weer begin voel. Ek is ''n roker, 25jaar oud. Ek het nie ''n idee wat dit kan wees, veral oor ek dit het en dan is dit weg? Kan u help, is dit dalk ernstig en moet ek dalk maar die dr. gaan sien?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
Sien asb jou dokter, jy mag dalk 'n maagseer of inflammasie in jou slukderm wees agv suur wat opstoot in jou slukderm (dit gebeur veral snags as mens lê) Probeer jou sigarette sny - rook vererger suur refluks.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: raylene cupido | 2013-12-31

(hallo), ek is Raylene ek het byna elke dag pyn in my borsbeen ds versrkiklik seer ek het sure ook en kan nie enige medikasie gebruik nie ek soek (asseblief) raad/hulp sodat ek ontslae kan raak van hierdie nagmerrie ek het nie hartprobleme nie soek net raad vir die borsbeen pyn.

Reply to raylene cupido
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-21

Hallo Lala
Sien asb jou dokter, jy mag dalk 'n maagseer of inflammasie in jou slukderm wees agv suur wat opstoot in jou slukderm (dit gebeur veral snags as mens lê) Probeer jou sigarette sny - rook vererger suur refluks.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement