advertisement
Question
Posted by: Ansie Wiese | 2010/11/02

Keel

Hi,

Ek is bekommerd, dit voel of daar iets in my keel vassit, en as ek sluk is dit gevoelig, wat kan dit wees.

Baie dankie
Ansie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ansie
Jy het dalk 'n graadjie of 'n beentjie in jou keel gekry of jou keel is gekrap deur iets hards wat jy geëet het. As die gevoel nie weggaan in 48 uur nie, moet jou dokter jou liewer verwys na 'n gastroenteroloog dat hulle kan kyk met 'n scope of daar 'n probleem is - 'n vernouing of vergroeisel in jou slukderm kan sulke probleme gee as dit al langerig aangaan.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/02

Hallo Ansie
Jy het dalk 'n graadjie of 'n beentjie in jou keel gekry of jou keel is gekrap deur iets hards wat jy geëet het. As die gevoel nie weggaan in 48 uur nie, moet jou dokter jou liewer verwys na 'n gastroenteroloog dat hulle kan kyk met 'n scope of daar 'n probleem is - 'n vernouing of vergroeisel in jou slukderm kan sulke probleme gee as dit al langerig aangaan.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement