advertisement
Question
Posted by: Nadiav | 2009/04/15

Katte en katkos

My twee katte (american person en maincoon) kan deesdae nie genoeg eet nie. Ons het so maand terug agter gekom hulle hou meer van beef of hoender gegeurde pellets as die vis omdat hulle gereeld agter die honde se kos is. Ons het toe einde Maart vir hulle 2 x 2kg beef / hoender pellets gekry vir die maand maar in 3 weke se tyd het hulle alles op geeet. Ons gee elke oggend en aand vir elkeen ' n bietjie pellets (+_ 125ml), maar as ons ons weer kry werk hulle saam om die houer oop te kry en om te stamp waar die pellets in is en glo my snaaks genoeg kry hulle dit reg. Ons probeer dit minimaal hou met hulle kos sodat hulle nie oorgewig word nie, maar nou kan hulle nie ophou eet nie. Is daar dalk ' n probleem of wat kan ons doen, want met die vis geure het hulle omtrent 3kg pellets 4+ weke gehou.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo

Nadiav

Die beter kwaliteit kosse bevat meer proteine en die katte het minder nodig. Lees wat hulle op die pak aanbeveel en hou by die hoeveelhede. Ontwurm jou katte elke 3 maande.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement