advertisement
Question
Posted by: Sheena | 2012/06/12

Katte Baklei..!

Hallo daar..
HELP asb..!!!
Ek soek raad..ons twee katte wat nooit uit gaan nie baklei nou na ''n JAAR en SEWE maande saam asof hulle mekaar nou die eerste keer sien..??
Ek weet nie wat dit kan veroorsaak nie..??
Die een is ''n mannetjie nou 5jaar oud en hy is reg gemaak voordat hy op hitte gekom het..
Die ander een is ''n Sphynx wyfie wat ook reg gemaak is op 3 maande..
Hulle is soos ek se nou al 19 MAANDE saam en nou baklei hulle vreeslik..blaas en grom vir mekaar sodra hulle mekaar sien..dan hou hulle ''n ruk aan met die gegrom en geblaas en dan hardloop elkeen ''n rigting in..
Dit is vir my vreeslik stresvol omdat ek dit nie gewoond is nie..ek het al vir 30 jaar katte en dit het nog nie voorheen gebeur nie..!
Ons gee vir altwee ewe veel aandag en hulle het ook elkeen ''n dome waarin hulle slaap..
Hulle word saans in hulle kamer toe gemaak en bedags as ek hier is loop hulle in die huis rond.
Ek het net 1 sandbak vir hulle 2 omdat hulle ..omdat hulle in elk geval die bakke deel as ek 2 uitsit.
Vrae:
1) Hoekom nou..na ''n jaar en ''n half..?
2) Wat kan dit veroorsaak..? Daar is niks nuuts in die huis nie.
3) Wat kan ek doen..? Ek probeer die roetine hou met hulle en in my daaglikse roetine.
Hulle het middel Mei maand die eerste keer so baklei..was maats toe ek hulle die aand kamer toe geval het met hulle nat kossies..en die oggend het hulle vir mekaar geblaas..dit het 3 dae aan gehou voordat hulle bedaar het.
Weet nie wat dit veroorsaak nie maar wat ek aan kan dink..
1) Een van hulle het geskrik en toe geblaas en dink die ander een nou dat hy/sy kwaad is vir hom/haar en het hy/sy terug geblaas en nou baklei hulle.
2) Een van hulle (vermoed die Sphynx wyfie) wil die dominerende kat wees en die mannetjie wil dit nie toe laat nie..?
Dit wil vir my voorkom asof die mannetjie meer hierdeur geraak word..sy gedrag verander meer en hy lyk meer angstig..!! Maar dit kan seker ook wees omdat hy nie baklei gewoond is nie..
Hulle was eers 3 katte saam..
1-18 jarige mannetjie kat wat ook reg gemaak is..hy was blind en het ''n jaar gelede gesterf..
2-Smirre die mannetjie nou 5jaar oud
3-Cleo wyfie wat ons gekry het toe sy 4maande oud was.
Ons was ''n jaar in Pretoria en het terug getrek na ons ou huis toe..die katte het dit herken en elkeen eie gunsteling plekke gebruik.
Hulle het begin baklei toe ons al langer as 6maande terug was in ons ou huis..?
Het ook agter gekom die een soek die ander een as hulle mekaar nie sien nie en dan baklei hulle..?
Ek hoop ek kan antwoorde kry want dit kan nie so aan gaan nie..??!!
Is lief vir altwee en hou nie van die idee dat hulle mekaar kan seer maak nie..!!
Hoop om gou terugvoer te kry..Dankie vir die tyd om my brief te antwoord..!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi Sheena

This is a very difficult question to answer. I advise that you contact a qualified behaviourist to observe the cats and suggest an appropriate training programme.

Kind regards

Angus Campbell

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Rochii | 2012/07/03

275 2-27-12Travel Guide sea: There are lots of Best , some have grown to be quite well-known, gaining wpdiseread attention for any number of reasons. Some restaurants have earned a standing among , many make TV or movie appearances, plus some are simply plain.Several restaurant establishments have been in existence such a long time, they''re practically woven in to the fabric from the city.Junior''s: It''s the best restaurant for new yorkers. Junior''s is really a Brooklyn landmark that presently has two Manhattan locations, at Grand Central Terminal and Times Square.Carnegie Deli: Carnegie Deli is really a best New York City restaurant noted for its overstuffed pastrami and corned beef sandwiches. The deli serves my way through oversized portions.Grimaldi''s: Grimaldi''s is among the most widely used pizza restaurants in New York City.Katz''s Deli: is so famous in new york city. If longevity is any indicator of the good restaurant, then Katz''s Deli should be doing something right. It had been established in 1888 with a Russian immigrant family in New York City''s Lower East Side.Lombardi''s is a touch Italy establishment with many different history. H H Bagels: It it well known restaurant of new york.H H is among the largest bagel producers on the planet along with a well-known bagel shop inside a city that knows bagels. Besides being well-liked by New Yorkers H H also ships their New York bagels across the nation and round the world. +1

Reply to Rochii
Posted by: CyberVet | 2012/06/19

Hi Sheena

This is a very difficult question to answer. I advise that you contact a qualified behaviourist to observe the cats and suggest an appropriate training programme.

Kind regards

Angus Campbell

Reply to CyberVet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement