advertisement
Question
Posted by: Linda | 2010-02-01

katgriep

Ek wil weet of honde mense kan aansteek met katgriep. Die rede waarom ek vra is dat ek mense ken met n baba van n jaar oud en hulle het ook n hondtjie nou onlans gekry die hond is vir niks ingeent nie en die hondjie byt aan die baba se dammies somtyd byt hy dit stukkend ook. Die ergste is dat die baba ook dan die dammies gebruik. Daar was nou onlangs in Bloemfontein n uitbreek van kat griep onder honde.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Linda

Nee

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

11
Our users say:
Posted by: Hester | 2015-09-17

Hallo ek het sopas my 7 maande oue boerbull ingevat veearts toe,die begin van katgriep. Die veearts se katgriep is soos n virus waarvoor daar nog nie n keur voor uit is nie. Al wat die katgriep inspuiting doen is hy beveg die simtome van die katgriep. So mense al wat sy kon doen is om n drip op te sit,en te keer dat my boerbull nie ontwater nie, verder hang dit maar van my hond se gestel af en wanneer hy begin eet.

Reply to Hester
Posted by: delmarie | 2015-02-19

Hello mense asb help my ma se klein worshond is dood an katgriep en sy het 4 ander honde wat kan eka doen om ontslae terAak van die kiem en kan eka nie en wat kan eka die ander 4 honde gee so dat hulle nie siek raak nie asb

Reply to delmarie
Posted by: martli | 2015-01-18

Hi ek wil net weet ekt vandag my hond vearts toe gevat as gevolg van kat griep maar hy bloei vreeslik bja en wil nie eet nie, wat moet ek doen? Vearts is toe

Reply to martli | 2 comments (hide)
Posted by: Anonymous | 2016-06-10

Wil grag by jou hoor ons is nou ses maande n rotviller en sy het katgriep ons het vir haar die mengsel ingegee nou drink sybaie water moet ons dit herhaalelke uur weer gee ?

Posted by: sharyna | 2015-02-18

my hond is onlangs genees van katgriep!! 3druppels detol met i teelepel water en disprin!!! en dan gee jy die hond gedurig water in maar i baie klein porsies om hom te hydrate!!!

Posted by: Jacques | 2014-10-26

Hi mense ekt n klein jackie kruising vroeer dir week het ek my 6 maande oue labrador verloor aan katgriep na 3 dae van simptome wys. Ekt vir die jackie nou phenamidine met viramine b komplex ingespuit en gee haar elke 3 4 ure blousel met water gemeng in, sy drink baie water en eks positief. Miskien help dit die mense wat nie veeartse kan sien of bekostig nie. Mense in pretoria kan julle honde bring vir inspuitings. Skakel my by 0746031313

Reply to Jacques
Posted by: Dolla | 2014-09-28

Hi almal ek is nie seker hoe om n vraag te vra nie ek is baie bekommer my worshondjie het katgriep en dis naweek die veearts is toe en nood nommers kom op n antwoordmasjien uit ek wil net weet hoe lank sy nog sal uit hou en of sy dit sal oorleef ek het haar nog nie eens 4 maande nie en ek is baie lief vir my hondjie is daar Eenige iemand wat dalk raad kan gee asb...??*

Reply to Dolla
Posted by: inspuitings by honde | 2013-11-28

Goeie dag, ek het onlangs n worshond gekry by mense, sy is Januarie 3 jaar. Sy het nog nog nie haar inspuitings gekry nie of die mense is onseker, ons bure se honde het so van Maandag laas week af Katgriep begin kry. My worshond is nou na familie gestuur hierdie week maar ek is bekommerd oor haar. Hulle se sy het nog geen simptome nie en lyk goed maar kan dit moontlik wees dat sy die virus opgedoen het? En kan ek haar nogsteeds laat inspuit al is sy amper 3 en watse inspuitings moet sy kry? Dankie

Reply to inspuitings by honde
Posted by: Beryl | 2013-10-22

Ek wil net gou ietsie vra waaroor ek nie heeltemal seker is, hoelank bly kat griep op jou werf, google se 2jaar, maar ek dink dis langer?

Reply to Beryl
Posted by: Leez | 2010-02-02

Not contagious to humans.

Reply to Leez
Posted by: Cybervet | 2010-02-01

Hallo Linda

Nee

Reply to Cybervet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement