advertisement
Question
Posted by: E.S. | 2009/06/19

Kat krap

My katjie krap baie erg onder haal ken en keel. Sy was al op anti swam behandeling, en sy' t ophou krap, maar my plaaslike veearts sê  dis net ' n vlooi allergie. Wat my pla is dit is net op die een plek wat sy so krap. Ek poeier haar gereeld vir vlooie, en het selfs 2 dae terug druppels soortgelyk aan Frontline vir haar aangesit. Nou krap sy eers. Ek wonder of haar vel allergies kan wees vir die vlooi behandeling, en of sy dalk allergies kan wees vir haar eie spoeg, want sy krag ook erg wanneer sy was.
Ek is nie iemand wat pille en medisyne graag gee nie, maar ek wil haar lewe vir haar so gemaklik as moontlik maak.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo E.S.

Vlooipoeier en 'n goedkoper alternatief as net die beste behandeling vir vlooie werk nie. Frontline, Revolution, Advantic, Capstar etc werk. Luister vir jou veearts.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Candy | 2009/06/19

Hi dit klink soos vlooie. Die beste wat ek al gevind het is Revolution. Advantage en Frontline werk ongelukkig nie vir my kat nie. hy het ook gedurig onder sy ken gekrap maar na so ' n maand of 2 op die Revolution krap hy nou amper niks.

Reply to Candy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement