advertisement
Question
Posted by: S | 2009/03/10

Kat en rotte

My kat bring alewig dooie rotte in my huis in. Ek het al 4 weggegooi. Ek het 2 worshonde wat die rotte dan in die hande kry en dit eet. My kat kry genoeg kos en ek sorg selfs vir die bure se katte. Ek het gister ' n arme ou voeltjie uit die kat se kake gered (die voeltjie lewe nog), maar sy bly die goed in my huis in bring. Wat kan ek doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo S

Sit 'n groot raserige klok om haar nek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Mandi | 2009/03/11

Dis nou maar deel van kat eienaarskap. Sy dink sy doen jou ' n vreeslike guns om die " kos"  vir jou te bring.
Nadat ek een oggend my voet uit die bed sit en direk op ' n hoop rot derms trap, het ek ook die loud-ste klokkie gaan koop wat ek kon kry.
Dit het regtig gewerk - sy bring nog steeds nou en dan iets huistoe, maar dis darem nie meer so erg nie.

Reply to Mandi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement