advertisement
Question
Posted by: Mari | 2009-10-09

Karpale Tonnel Sindroom

Goeie dag, ek het verlede jaar uitgevind dat ek Karpale tonnel sindroom het. My dr het Betanoid voorgeskryf en die pyn het weggegaan. Nou het ek my hande weer ooreis en sit nou weer met pyne in my gewrigte en hande. Watter self medikasie kan ek gebruik wat veilig sal wees, ons probeer om swanger te word.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mari
Probeer Voltaren jel en gaan Fisio toe - dit behoort te help. Wees gewaarsku, karpale tonnel sindroom "flare" gewoonlik in Swangerskap agv die vog terughouding ( dit word mos veroorsaak deur die senuwee wat in die tonneltjie by die pols vasgedruk word)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014-01-30

My skoondogter ly nou tydens swangerskap erg aan die sindroom. sy moet nou in die een pols ge-opereer word op 21 weke - ek is dood benoud oor die effek op die fetus . is daar rede tot kommer ?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement