advertisement
Question
Posted by: INA | 2009-04-23

KARPALE TONNEL SINDROOM

Wat is die symtome van Karpale Tonnel Sindroom. Wat is die behandeling daarvoor - en as nie behandel wat is die gevolge daarvan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ina
Dit word veroorsaak deur die mediane senuwee van die hand wat vasgeknyp word in die tonneltjie by die pols en veroorsaak 'n dooie gevoel in die hande, pyn in die hande en op in die arm, naalde en spelde. As dit nie behandel word nie, kan dit swakheid van die spiere van die hande veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

10
Our users say:
Posted by: jackie niemand | 2016-01-10

Ons vermoed my pa het karpale tonnel sindroom nou watse behandeling kan mens daar voor kry as ek mag vrae

Reply to jackie niemand
Posted by: alida steyn | 2015-05-09

Watse behandeling kan mens kry vir dit asb

Reply to alida steyn
Posted by: alida steyn | 2015-05-09

Ek kry hierdie vreeslike pyn in my gewrigte en dan gaan my vingers dood en my hele arm pyn ek het nie medies nie kan da iets gegee word vir pyn

Reply to alida steyn
Posted by: christa | 2014-12-04

Kan die pyn van karpale tonnel opgaan in mens se arm?

Reply to christa
Posted by: Anonymous | 2014-08-07

Hoe suksesvol is die operasie vir Karpale tonnel sindroom?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014-07-29

My vingers raak "dood" soos as mens se voet slaap en my gewrig begin ook nou pyn tot in my arm

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014-04-30

my vingerpinte is biekie dood ek ek gril my self dood as ek aan iets van, my vingerpunte "tingle" diheeltyd, dit is aaklig. kan dit karpale tonnel sindroom wees?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014-04-24

Kan ek "speed walking" doen as ek karpale tonnel sindroom het.

Reply to Anonymous | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2015-12-23

Solank jy nie jou hande gebruik vir dit nie behoort jy fine te wees. haha

Posted by: Anonymous | 2014-02-19

Wat kan die diagnose wees vir n hipersensiwiteit in beide hande onder die polse teen die kant van die hande? Dit gaan gepaard met pyn in beide gewrigte. Val dit ook onder karpale tonnelsindroom?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement