advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2009/02/04

Kardio afspraak

Hi Doc,

Ek gaan terug na Dr. Hunky toe. Hy het die week in Desember soveel toetse gedoen dat hy behoorlik nou ' n goeie idee het van wat in my lyf aangaan en hoef regtig nie weer toetse te herhaal nie. Die enigste toets wat hy nie gedoen het nie, is om Pulmonale drukke te meet. Ek dink " pulmonary hypertention"  sal die vog retensie, borspyne en kortasem simptome verklaar en dan weet ek ten minste waarmee ek te doen het.

Hy is regtig volgens my net so deeglik en briljant soos Dr. Blommie, maar Dr. Hunky is net meer van ' n " people person"  en dis makliker om met hom te praat. Ek sien hom die 17de Feb. en hy sal my enigste Kardioloog vir die toekoms wees.

Ek sal laat weet wat die slilm dok die 17de uitgevind het of as daar verwikkelinge is.

Geniet die aand verder.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Cornel
Ja, laat my weet - daar is nou 'n paar kliniese studies aan die gang wereldwyd in pulmonale arteriele hipertensie, so dit is nogal 'n rigting waarin daar heelwat navorsing gedoen word!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement