advertisement
Question
Posted by: Hi | 2009/05/29

Kanker sonar

Help asb, was verlede week vir my kanker sonar en alhoewel die dr niks kon vind nie het sy wel gesien my milt is geswel en een nier is ook groter as die ander een met 9mm. Wat kan die oorsaak van albei wees, sy het wel voorgestel dat my dr bloedtoetse moet doen maar die onkoloog het my nog nie gebel om dit te reë l nie. Is nie baie seker wat ek verder moet doen nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ongelukkig verskaf jy te min inligting en is ek nie bekend met jou mediese geskiedenis nie en kan daarom nie advies of kommentaar lewer nie. Ek stel voor dat jy jou onkoloog kontak en 'n afspraak met hom maak om so spoedig moontlik antwoorde te kry.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement