advertisement
Question
Posted by: Vegtertjie | 2008/07/18

Kanker by 8jarige kind?

Hi daar..daar is onlangs ' n 8jarige seuntjie in ons familie gediagnoseer met " Hodgkins disease"  waaronder ek verstaan dat die kanker van die nimfkliere is..daar is nie ' n graad bepaal sover ek weet nie..daar is vloeistof van sy rug, been van sy rug gevat asook ' n biopsie van die nimfklier in sy skouer(wat ' n knop gemaak het) en een naby sy lewer..hy kry nou elke 2 weke chemo en oornag dan in die hospitaal en moet net opgekookte groente,vis en hoender eet. Waarom noem hulle dit die " goeie kanker"  is dit omdat dit makliker behandel kan word? HOE LANK IS SY LEWENSVERWAGTING? Maak chemo gewoonlik die kanker dood? Hoekom kry jong kinders kanker? Hy het glad nie siek gevoel nie..WAT KAN MENS DOEN OM DIE NEWE EFFEKTE VAN CHEMO TE VERMINDER..die lae eetlus ens? Jammer oor al die vrae ek weet kanker kan oorwin word maar mens kan nie help om jou yskoud te skrik as jy dit hoor nie? Dankie vir die lees van my vrae..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy na die volgende webbladsy gaan http://en.wikipedia.org/wiki/Hodgkin's_lymphoma, aangesien dit al jou vrae oor "Hodgkins disease" sal beantwoord.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement