advertisement
Question
Posted by: Jenine | 2009/09/16

Kanker - bloedtoetse Post 3844

Baie dankie vir die raad dokter... ek sal gaan vir die bloedtoetse, soos ek gese het dit pla my net dat mypas se bloed skoon was en hy het nie eens gerook nie!! Hoe gebeur dit dan?

Ek het vergeet om te noem dat ek snags verskriklik sweet ook - wat kan dit wees?

Sou u se dat ek direk my internis moet -|- ak vir al die toetse of deur my gp werk? Sy kan tog nie die gastroskopie doen nie...

Baie baie dankie :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jenine
Jou GP kan alles vir jou reel ( goedkoper as 'n internis) en kan jou dan verwys as dit regtig nodig is. Nagsweet kan van diabetes, skildklier, menopause of onderliggende infeksies wees - vertel haar daarvan!
Kanker kan soms gebeur sonder 'n trigger soos rook - mens weet nie of hy dalk kontak met sekondere rook, asbes of iets gehad het in sy jong jare nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement