advertisement
Question
Posted by: Patrys | 2012/11/23

Kanker

My skoonma het borskanker gehad, maar dis nou genees. Intussen het die kanker versprei in al haar gebeentes in, haar skedel inkluis. Wil net weet vir wat ek moet uitkyk, aangesien ek agtergekom het dat sy vreeslik verkeerd praat die laaste twee weke. Enige simptome of ''worry signals'' waarvoor ek kan uitkyk?

Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Patrys

Sy sal 'n neuroloog vir 'n skandering van haar brein moet konsulteer. Dit is moontlik dat die kanker versprei het. Behandeling sal afhang van die bevindinge. Die dokter sal kyk na ander faktore, soos 'n elektroliet wanbalans ens.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement